| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Solly Ozrovech
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
By die Jabbokrivier het Jakob vir 'n hele nag met God geworstel in gebed. Selfs al het hy daarvan afgekom met 'n ontwrigte heup, het hy nogtans die seën ontvang wat hy van God afgesmeek het. Jakob het die plek Pniël genoem en gesê: "Ek het God van aangesig tot aangesig gesien" (vgl. Gen. 32:30). Hierdie voorval illustreer vir ons die dringende noodsaaklikheid van 'n toegewyde gebedslewe.
Van aangesig tot aangesig is 'n eenjaar-gebedsjoernaal wat jou gebedslewe met nuwe betekenis sal vul. Dit moedig tweerigtingkommunikasie met God aan en sal jou laat besef: wanneer God praat, moet jy luister, en wanneer jy luister, sal jy hoor hoe God met jou praat. Die joernaal fokus op gebede uit die Bybel wat ondersteun word deur 'n kragtige oordenking vir elke dag van die jaar. Elke bladsy bied ook ruimte vir jou eie gedagtes, gebede en gesprekke met God.
Van aangesig tot aangesig is 'n gebedsjoernaal in die vorm van daaglikse oordenkings wat jou 'n dinamiese, gedissiplineerde en geseënde gebedslewe sal laat ervaar.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.