Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Van dag tot dag deur God gedra bevat 366 inspirerende dagstukke deur die gewilde skrywer Solly Ozrovech.
Elke boodskap focus op 'n bepaalde aspek van die Christen se lewe, met as kern die liefde van God. |
Jaar | 1995 (Vyfde druk) |
Uitgewer | Lux Verbi |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, effens verweer, boodskap van vorige eienaar op skutblad, andersins in goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: