Van den Heever Versamelde Werke (Stel van 8 en n Gedenkboek) - CM van den Heever

Van den Heever Versamelde Werke (Stel van 8 en n Gedenkboek) - CM van den Heever

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R1,600.00
Shipping
This product qualifies for free shipping in South Africa, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BFN9789000059805
Bob Shop ID
620283764

Vanjaar vier die Afrikaanse Pers Beperk fees, hy herdenk sy stigting een-en-twintig jaar gelede. Die feesviering sal verskillende vorms aanneem, maar die kroon sal waarskynlik gespan word deur die uitgawe van die versamelde werke van een van ons mees gevierde woordkunstenaars: C. M. van den Heever. Die meeste van sy prosawerke het by die Afrikaanse Pers-Boekhandel verskyn, maar ander Afrikaanse uitgewers het toestemming verleen dat hulle uitgawes in die Versamelde Werke ingesluit word. Dit was 'n gelukkige gedagte om Van den Heever se werk non byeen te bring. Dit sal 'n boekeskat wees waarop ons volk trots sal wees, en dit sal aansluit by die versamelde werke van ander skrywers soos C. J. Langenhoven. Die boeke sal 'n sieraad wees vir elke woonkamer. Ons volk leer sy kultuurskatte al meer en meer waardeer, en veral sy letterkunde. Hoewel C. M. van den Heever en sy werk by elke ontwikkelde Suid-Afrikaner bekend is, wil ons tog hier 'n kort karakteristiek van sy vernaamste boeke gee wat in die reeks ingesluit word. Die Versamelde Werke van C. M. van den Heever is in pragband verskyn.

TITLE: Van den Heever Versamelde Werke (Stel van 8 en n Gedenkboek)

AUTHOR: CM van den Heever

PUBLISHER: Afrikaanse Pers Boekhandel

DATE PUBLISHED: 1957

PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika

PAGES: 2944

BINDING: Hardeband

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 206x140

WEIGHT: 4000g

Add to cart

Recently viewed

See more
15W Car Magnetic Wireless Charging Phone Holder Alloy Base, Spec: Air Outlet Silver
New
R476.66
MCOP1431 WATER PUMP 1.0HP SS JET MOTOR TRADE PROFFESIONAL
New
R2,282.08
Nagboek - Roelf van Rensburg
Secondhand
R70.00
Plastic Refuse Trash Bag, Red Rubbish Bin Liner - 760 x 910mm, 30 micron - 200 Bags
New
R799.00

Similar products

Generaal JBM Hertzog - CM van den Heever - 1944 uitgawe
Secondhand
R450.00
Generaal JBM Hertzog -CM van den Heever
Secondhand
R250.00
67% OFF
Keur Uit Gedigte Van Totius - C.M.Van Den Heever
Secondhand
R490.00 R1,470.00
Gerwe Uit die Erfpag van Skoppensboer - Van den Heever, Toon
Secondhand
R195.00