Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Grootte = 302mm x 215mm. Gedruk op hoë kwaliteit papier. Soos nuut - ongelees. Ryklik illustreer met swart-en-wit foto's. 'n Uitgebreide genealogiese werk van die Van der Merwe familie deur die skrywer. Stukkie papier in voorkant met kleeflint vasgeplak. 660 bladsye.
Posgeld (SA Poskantoor) sal bekend gemaak word aan suksesvolle koper. No shipping outside the borders of South Africa
genealogie geskiedenis