Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VAN DEVENTER-STAMBOOM EN AGTERGROND deur W D van Deventer
Hardeband; geen omslag; 215x152mm; Privaat publikasie 1993 Tweede druk
492 bladsye; 10 s/w illustrasies en een kaart.
Baie goeie toestand; wel op paar plekke gemerk deur die gesin in wie se besit die was; stewig gebind; skoon. ‘n Moet vir enige van Deventer-gesin. Daar is ook los aantekeninge en korresponsie wat in die boek gevind is.