Van die Kaap tot Kilimandjaro ('n Voetsporereis)Johan Badenhorst Van die Kaap tot Kilimandjaro ('n Voetsporereis)Johan Badenhorst Van die Kaap tot Kilimandjaro ('n Voetsporereis)Johan Badenhorst
Van die Kaap tot Kilimandjaro ('n Voetsporereis)Johan Badenhorst Van die Kaap tot Kilimandjaro ('n Voetsporereis)Johan Badenhorst Van die Kaap tot Kilimandjaro ('n Voetsporereis)Johan Badenhorst

Van die Kaap tot Kilimandjaro ('n Voetsporereis) Johan Badenhorst

1 available / secondhand
R60.00
Shipping
Free shipping is available from Vix collections for all orders above R400.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R400.00 from Vix collections
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646072979

In Van die Kaap tot Kilimandjaro vertel regisseur Johan Badenhorst onderhoudend van die Voetspore-span se derde reis deur Afrika. Kaapstad met sy kenmerkende berg is n geskikte vertrekpunt. Van daar met die 4X4-Nissans deur die Sederberge, oor Verneukpan, deur Kgalagadi en die Kalahari, dan in Botswana deur die poort tot die Okavango-delta, die Chobe-wildparadys, Barotseland op die vloedvlaktes van die Zambezi, en dan oos deur Zambie en Malawi.

Deur die ongerepte woude in die noorde van Mosambiek ry die span tot by die kus waar met n dau gevaar word na die eiland Ibo met sy ou Portugees-koloniale geboue en silwersmede wat op n primitiewe manier met handgereedskap en n mondblaasbalk juweliersware maak. Verder noordwaarts deur die Selous-wildtuin tot by die polsende stad van Dar-es-Salaam. Dan n besoek aan Zanzibar, eksoties, speseryryke eiland, voor hulle wes draai na die Ngorogoro-krater met sy unieke, volmaakte ekosisteem, en die Serengeti.

Hul laaste staning word gemaak in Amboseli, Kenia, met n wonderlike uitsig op Kilimandjaro, die hoogste berg in Afrika. En soos gewoonlik word daar langs die pad gekamp, gekook, vasgesit, losgekom, gekuier, gekyk, en net eenvoudig geniet. Leuenstoel-avonturiers en 4X4-eienaars deel in die opwinding, terwyl hulle meer te wete kom oor Afrika en sy unieke besienswaardighede.

See pics for condition

More of our collection Here

https://www.bobshop.co.za/seller/3088007/Vix_collections

Add to cart

Recently viewed

See more
Solar Powered Garden Lights Frog Shaped Statue 8x7.5x11.5cm
R391.00
1981 ZIMBABWE NATIONAL TREE DAY
R5.10
Polaroid SX-70 Land Camera Instant Film Camera with Leather Carry Case **Great Condition**
R2,850.00
Antique colorized postcards of lady eating a melon - Addressed to Miss Doris Bain Calvinia
R350.00 No bids

Similar products

Die volledige gids tot Viertrek-ry.
R50.00
Die Natuurwonder van Suider-Afrika
R40.00
4x4 - `n Praktiese Gids Tot Veldry-avonture in Suider Afrika deur Jan Joubert
R65.00
Van die Kaap tot Kilimandjaro, `n voetspore reis - Johan Badenhorst
R69.00