Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | In Van Eensame Mense is eensaamheid die sentrale kern van mense wat 'n afgelee plaaslewe voer op 'n verlate en onvrugbare Karooplaas en sien die hoofkarakter, Fransie Richter, haarself as die slagoffer van 'n rigiede godsdiens en haar isolasie word vererger deur die selfbewustheid van haar geskende gesig. Sal sy uiteindelike geluk en liefde vind...? |
Jaar | 1985 (Agste Druk) |
Uitgewer | A A Balkema - uitgewers |
Bladsye | 102 |
Toestand | Sagteband, geen stofomslag, naam van vorige eienaar op skutblad, ouderdomsvergeling, goeie toestand |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: