Van Eensame mense -- Elise Muller

Secondhand
1 available
R39.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 12 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615396451

Toestand : Goed.

Derde druk, A. A. Balkema, [circa 1958], Hardeband met omslag in plastiek -  Plaasroman - 156pp.

Bekroon met die Hertzogprys.

Van eensame mense beeld eensaamheid in aangrypende eenvoud aan en is n korrektief op die tradisionele plaasroman, waar die karakters in n verlate en onvrugbare stuk Karoo probeer om te oorleef.

In hierdie roman sien die hoofkarakter, Fransie Richter, haarself as die slagoffer van n harde, ongenaakbare godsdiens, terwyl die ander karakters ook almal deur godsdiens beïnvloed word] Haar ongenaakbare pa glo nie aan onderwys vir dogters nie en weier om haar te laat leer, terwyl hy ook in vyandigheid met die res van die gemeenskap lewe.

Haar skuheid en afsondering word vererger deur haar selfbewustheid van haar geskende gesig, want sy is gebore met n bruin geboortevlek oor haar regterwang. In hierdie omstandighede lyk n huwelik met die growwe en ongevoelige boer Jabes Wentzel na n moontlike uitweg, al sal hy waarskynlik glad nie die fyner dinge in haar psige verstaan nie. Wanneer die onderwyser Hans Linder in die streek opdaag, kry sy toenemend groter self-insig.

Die innerlike lewe van Fransie word veral op treffende wyse uitgebeeld. Van eensame mense word in die sewentigerjare vir televisie verfilm en in 1978 gebeeldsaai. - WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Geheime wapen -- Joe Craig
R39
Nog Volkswysies: Tweestemmige Verwerkings Van Gewilde Volkswysies -- Verwerk deur D. Hyman
R37
Selected Short Stories -- Katherine Mansfield
R30
Suid-Afrikaanse Musiekensiklopedie: Deel 2, E - I -- Dr Jacques P. Malan, (Red.)
R57
Add to cart

Similar products

Die Derde rit -- Elise Muller
R39
Die Derde Rit / Elise Muller
R35
Die wilde loot deur Elise Muller
R20
Van Eensame Mense - Elise Muller - Softcover - 102 Pages
R30