Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Van Hart tot Hart uitgesoekte briewe van Ds. T. Hamersma
Versamel deur P. Hamersma, Uit die Kerkblad herdruk
Uitgegee deur J.L. van Schaik, 1943
Sagte band, buiteblad met effens verweer, anders in goeie toestand, 253 bls.
SkaarsÂ
met 'n inskrywing deur die vorige eienaar Boek was as 'n geskenk aan die vorige eienaar gegee deur P. Hamersma