Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stassen beskryf die Dorslandtrekkers en hul merkwaardige swerftogte aan die binneland van Suider-Afrika. In Van Humpata tot Upingtonia vertel hy op boeiende wyse hoe dit gebeur het dat 'n aantal trekkers in 1885 die republiek Upingtonia in die noorde van Damaraland gestig het.
Die Kaapse bruin man William Worthington Jordan, een van die merkwaardigste persone wat gedurende hierdie jare in Suider-Afrika geleef het, het 'n belangrike rol gespeel in die stigting hiervan. Sy tragiese dood en die ondergang van die vergete republiek Upingtonia word van naderby belig.
SWA, Suidwes-Afrika, South West Africa, Angola, Dorslandtrek, Doppers.
2021 groot formaat hardband met stofjas en 323 bladsye nuut.