Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is die aotobiografiese verhaal (getuienis/ memoirs) van ds Anton Marius van Zyl: Vernuwende Teoloog, Motiveringspreker, Ingenieur, Sakeman, Gesinsterapeut, eggenoot en pa. Sy uitkyk op die lewe en geloof is prakties en eenvoudig. Hy is 'n ewige soeker na kennis en is lief vir die antieke en huidige geskiedenis. Sy ses grade (B.Th./ M.Div./ MA: Antieke Tale/ MA. Gesinsterapie/ MA. Missiologie. /B.Ing.) vertel van 'n soeke na soeke na wysheid, waarheid en sy doel op aarde.
Hierdie verhaal loop deur die stofgetrapte grondpaaie van Namakwaland tot in die hoogste verdiepings van die Hancock gebou in Chicago. Van klein saadjies wat in dorre lande geplant word en groot bome word wat skaduwee maak vir moeë siele wat rus soek. Dit vertel van begeertes en drome wat doodloop in werklikhede. Van liefde en verwerping. Van teleurstelling en verwyte. Van menswees en grootword. Van geloof en hoop.
Binding: Soft cover
Book Condition: Good condition with some gentle wear to the cover
Edition: Eerste Uitgawe 2021
Follow the link below to view our other listings: