R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
In Belgie loop die negentiende eeu ook ten einde. Elisabeth, die dogter van die smid, trou met die jong dokter, Guillaume Duponselle. Dit sal nie ¬タルn gelukkige huwelik word nie. In Belgie loop die negentiende eeu ook ten einde. Elisabeth, die dogter van die smid, trou met die jong dokter, Guillaume Duponselle. Dit sal nie ¬タルn gelukkige huwelik word nie. As Elisabeth agt maande later aan ¬タルn tweeling geboorte skenk, is die eersgeborene ¬タルn pragtige seun, Valentyn. Die tweede kind is so mismaak dat Guillaume weier om hom ¬タルn naam te gee. Tog bly Naamloos lewe. Omdat sy voorkoms sy vader en die dorpenaars ontstel, gaan Naamloos gesluierd deur die lewe. Dan tree die Eerste Wereldoorlog op die toneel. Van kant gemaak vertel ¬タルn broeierige verhaal vol dorpsgefluister. Vir almal verloop die toekoms anders as wat hulle verwag.