Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag in baie goeie toestant. Die teks is skoon en netjies. Uitgegee 1973. 261 bladsye.
Hierdie boek neem die leser agter die skerms van die groot politiek en verneem hy wat plaasgevind het in die koukuskamers en die kabinetsvergaderinge oor 'n periode van 18 jaar.
Vir die eerste keer kry die leser hier antwoord op tergende vrae uit ons politieke geskiedebis in die tyd van Malan, Strijdom en Verwoerd.