This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren25181

Similar products

Suid Afrikaanse Weermag
R95
R30 shipping
BEROEMDE SUID-AFRIKAANSE KRYGSMANNE
R120
R30 shipping
Die Suid-Afrikaanse Krygsmag by Helmoed-Romer Heitman
R220
R30 shipping
Van Ovamboland tot Masjonaland - Louis Lubbe
R275
Van Ovamboland tot Masjonaland: Die Suid Afrikaanse Polisie in die Bosoorlog - Louis Lubbe
Van Ovamboland tot Masjonaland: Die Suid Afrikaanse Polisie in die Bosoorlog - Louis Lubbe
Van Ovamboland tot Masjonaland: Die Suid Afrikaanse Polisie in die Bosoorlog - Louis Lubbe

Van Ovamboland tot Masjonaland: Die Suid Afrikaanse Polisie in die Bosoorlog - Louis Lubbe

New
R480.00
Closed 8 May 19 16:46
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
408707818

 

2014 eerste uitgawe baie groot hardeband met 362 bladsye nuut. R60 posgeld in SA. SWA, Suidwes-Afrika, South West Africa, Namibia.

In Augustus 1966 klap die eerste skote by Ongulumbashe, 'n terroriste-basis wes van Oshakati in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika. Dit was die begin van die Bosoorlog wat 23 jaar lank sou aanhou - en uiteindelik in een van die langste oorloe in Afrika ontaard.

Kort na die skermutseling by Ongulumbashe is die Suid-Afrikaanse Polisie in die gebied, suid van die Angola-grens en ook in die Caprivi ontplooi om enige insypeling van SWAPO-terroriste na Suidwes-Afrika te stuit - met beswaarlik meer as 'n geweer, 'n khaki oorpak, Ford-bakkie, graaf, tente en toerusting om basiskampe mee te bou.

Terselfdertyd word lede van die SAP ook in 1967 na Rhodesi (nou Zimbabwe) gestuur en word (hoofsaaklik) al langs die Zambezirivier tot teenaan die Mosambiekgrens in Masjonaland ontplooi.

Ofskoon 165 polisiemanne in Suidwes-Afrika en 81 in Rhodesi dood is tydens die oorlog, fokus die boek nie daarop nie, maar wel op die ervaring van die individu en sy aanpasbaarheid en ondernemingsgees te midde van ontwrigtende omstandighede, teen die agtergrond van die oorlog. Hierdie boek vertel hulle verhaal ...

Hardeband, 380 bladsye & 650 fotos

OMTRENT DIE SKRYWER:

Louis Lubbe het grensdiens in Caprivi en Rhodesi gedoen as lid van die SA Polisie se TIN-eenheid tydens die Bosoorlog. Dit het die skrywer ses jaar en 16000 km geneem om fotos en stories te versamel.

More from this seller

View all
R30 shipping
10 x Barry Cord westerns in Afrikaans vertaal - sagtebande
R490
R30 shipping
Die Uile en die rampokkers - Cor Dirks
R120
R30 shipping
Kaptein Duiwel + Beau die Ontembare nommer 60 - fotoboek foto verhaal picture story
R150
R30 shipping
Die seun van Tarzan - Rice Burroughs
R125