Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Special collector plate designed by WH Coetzer made in Holland by Gouda.
Simboliek.
1. Jaartalle: 1652-1952 (in die middel).
2. Die eerste fort (vierhoekig).
3. Die tweede fort (vyfhoekig).
4. V.O.C. : Verenigde Oos-Indiese Companie.
5. Vlerke: Vlieende Hollander.
6. Druiwe: Die eerste vrugte.
7. Skip: Drommedaris.
8. Anker: Hoop (Kaap die Goeie Hoop).
9. Gewel: Die eerste Kaapse Boustyl.
10. Ster: Die eerste liggie van beskawing.
11. Aansig op Tafelberg, Duiwelspiek en Leeukop met see op voorgrond.
12. Akkers en blare: Die eerste bome aangeplant.
13. Oop boeke (buite-rand) : Bybel-godsdienssin.