Van Tinkie, Met Liefde - Ella van der Mescht
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Oᅢᆱnskynlik is Werner de Wet en Melanie Watermeyer die ideale paar-tjie: albei briljante geneeshere, pligsgetrou en presies en net so 'n klein bietjie bekrompe. Saam was hulle daarvoor verantwoordelik dat Heidevlei-hospitaal se verpleegsters uniforms van behoorlike lengte dra - behoorlik volgens hulle stan-daarde, ondraaglik lank en outyds volgens die jong meisies se smaak. Maar die kritiek het hulle nie gehin-der nie; vir hulle moet 'n meisie tog nie lyk asof sy dalk aantreklik probeer wees vir die teenoorgestelde geslag nie.
Tinkie Malan is die presiese teen-oorgestelde van hierdie twee mense. Jonk, lewenslustig en met 'n son-nige geaardheid, verlustig sy haar daarin om die skrapsste klere denk-baar te dra. Vir haar is daar nie die spook van onkuisheid agter enige meisie wat 'n kort rokkie dra nie, om-dat sy weet hoe hoog haar eie standaarde is.
Wanneer mense met sulke uiteen-lopende karakters in noue kontak met mekaar verkeer, is botsings on-vermydelik. Wanneer Tinkie boonop as gevolg van omstandighede tyde-lik in Werner se huis moet gaan woon, spat die vuurvonke en ont-staan daar situasies wat Ella van der Mescht gebruik om 'n heerlike ontspanningsroman te skep.
Hardeband
Condition: Good