This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27560

Similar products

Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar - GRUNDELINGH,A
New
R216.00
Biografie van `n Bende: Die Storie van Fokofpolisiekar - Annie Klopper
Secondhand
R300.00
Van Roodezand tot Gariep - Kotze
Secondhand
R175.00
Pharos Skryf Afrikaans van A tot Z
Secondhand
R225.00
Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar
Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar
Sold

Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
627966134

2008 sagteband met 221 bladsye in goeie tweedehandse toestand.

Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar: Kritiese opstelle oor Afrikaanse herinneringsplekke het in 2008 verskyn, en dit is uitgegee deur SUN PReSS. Die boek bevat n reeks kritiese opstelle oor n aantal Afrikaanse kollektiewe herinneringe. Dit betrek herinneringe wat al amper koud is, asook meer onlangses (in ag genome dis in 2008 uitgegee), soos die De la Rey-lied en die rol wat bands speel in die vaslegging van n bepaalde bewussyn onder die jeug n bewussyn wat in die afsienbare toekoms ook as histories sal kwalifiseer. Volgens die agterblad is die boek gerig daarop om die leser aan te moedig om na te dink oor die herinneringe van wit Afrikaanssprekendes. Dit is sedertdien gratis beskikbaar gemaak.

Die volgende hoofstukke is deur die genoemde skrywers bygedra:

  • Koos Kombuis en die kollektiewe herinnering (Inleiding deur die redakteurs Siegfried Huigen en Albert Grundlingh)

  • Die Volksmoeder: Beeld van n vrou (Elsabé Brink)

  • Die lokasie (Gerrit Olivier)

  • Die Kleurlingkenner se Kleurling (Hein Willemse)

  • Bantoe van Abantu na Ubuntu (Kees van der Waal)

  • Thandi, Katrina, Meisie, Maria, Ou-Johanna, Christina, Ou-Lina, Jane en Cecilia Magdalena (Ena Jansen)

  • Rugby (Albert Grundlingh)

  • Die etende Afrikaner (Marlene van Niekerk)

  • Die windpomp (Lizette Grobler)

  • Die geweldige gewel van die Kaap (Hans Franzen)

  • Herinneringe van heldinne: Bitter bekers en suurdeeg (Lou-Marié Kruger)

  • Die Voortrekker soek koers (Lize van Robbroeck)

  • Engels (Christine Anthonissen)

  • Taalmonumente (Siegfried Huigen)

  • Om die vonnis van kortstondigheid te besweer: Die WAT as herinneringsplek (Rufus Gouws)

  • N.P. van Wyk Louw (Luc Renders)

  • Waarom n spook as n leier? Die De la Rey-fenomeen en die herskep van herinneringe, 20062007 (Albert Grundlingh)

  • Boeremusiek (Stephanus Muller)

  • Die Stem (Stephanus Muller)

  • In wrede woede het ek die hand wat beheer, gebyt: Die opkoms van Afrikaanse (punk) rockmusiek (Annie Klopper)

Recently viewed

50% OFF
Rugby Ticket - Samoa vs Scotland 10/10/2015 (Rugby World Cup)
Secondhand
R75.00 R150.00
Lot of Lions Club International badges, pins and cufflinks
Secondhand
R99.00 No bids