This auction has been won.
Leading
SophiaLM26 1 × R45.00
26 May 16:53

Similar products

DRAER VAN `N DROEM DEUR PIETER KAPP
Refurbished
R239.00
KONINGS VAN DIE KALAHARI. 'n Kleingeskiedenis van die Kontrei. Deur H.G. vd Westhuizen
Secondhand
R430.00
Van Wapens en `n Man ~ Vergilius
Secondhand
R65.00
Leer `n kind deur Nancy van Pelt
Secondhand
R50.00
Van Wapens en n man deur Vergilius, vertaling van die Aeneis deur N A Blanckenberg.
Sold

Van Wapens en n man deur Vergilius, vertaling van die Aeneis deur N A Blanckenberg.

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
414139639

Van Wapens en n man deur Vergilius, vertaling van die Aeneis deur N A Blanckenberg.

Die verhaal van die ontstaan en die vestiging van die Romeinse volk, hul sedes, godsdiens, lewenswyse en mag. Daarby beskryf Vergilius ook die tragedie en futiliteit van oorlog die rol wat die gode in gebeure gespeel het en die lot waaraan almal onderworpe is. Vertaal uit die oorspronklike Latyns.

Uitgewery Boschendal, 393p. Eerste uitgawe, 1980.

Toestand: hardeband, geen stofomslag, naam van vorige eienaar op skutblad, ouderdomsvergeling, merke, goeie toestand.

Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.) 

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!

Recently viewed

See more
58% OFF
Aluminum Tent Pegs
New
R298.00 R712.00
31% OFF
Mini Alloy USB Rechargeable Torch Flashlight with Zoom & Side Light - 100mm
New
R130.00 R189.00
58% OFF
License Plate with Night vision Car Rearview Camera
New
R289.00 R690.00
Bathroom Brushed Anti-Return Water, Insect and Odor Resistant Floor Drain(Copper)
New
R591.62