Van Wyk Louw 'n Lewensverhaal Deel 1 en 2   /  J.C. Steyn Van Wyk Louw 'n Lewensverhaal Deel 1 en 2   /  J.C. Steyn
Van Wyk Louw 'n Lewensverhaal Deel 1 en 2   /  J.C. Steyn Van Wyk Louw 'n Lewensverhaal Deel 1 en 2   /  J.C. Steyn

Van Wyk Louw 'n Lewensverhaal Deel 1 en 2 / J.C. Steyn

Secondhand 1 available
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652015782

1998 eerste uitgawe hardebande in baie mooi toestand. 1212 bladsye tesame.

Indringend skryf J.C. Steyn oor Louw as kind op Sutherland; as opvoedkundige in Kaapstad, Amsredam en Johannesburg; as skrywer, letterkundige, filosoof, kultuurleier; as minnaar en eggenoot. Steyn verbind Louw se lewensbesonderhede met sy omvangryke en geskakeerde letterkundige en filosofiese werk, skets die ontstaangeskiedenisse, gee besprekings, toon aan hoe dit krities ontvang is. Talle voorheen ongepubliseerde artikels, toesprake, onvoltooide tekste en radiopraatjies word ingesluit, naas Louw en andere se briewe, aantekeninge en dagboekinskrywings. Deel 1: Die Kaapse jare. Jeugjare op Sutherland. Leerling en student in Kaapstad. Eerste jare as opvoedkundige. Halfklaar werke en 'n halfklaar lewe. Ellendige jare en 'n sukses. Woordvoerder van die Afrikaanse nasionale strewe. Stormagtige maar ryk jaar. Kultuuropbou byna in afsondering. Nuwe kyk na ideologie en politiek. Hoogtepunte van die Afrikaanse poësie. Op weg na 'n nuwe Afrikaanse nasionalisme. Onbehae en nuwe uitdagings. Kennismaking met Nederland en Vlaandere.

Add to cart

Recently viewed

Arrow. The Complete 1st Season. Another dark comic reimagining...without comparisons! Sealed. DVD.
Secondhand
R109.00
Time magazine July 24, 2017
Secondhand
R10.00

Similar products

Swaarte- en Ligpunte: Benaderings van die Literatuur 1 - Louw, N. P. van Wyk
Secondhand
R105.00
Lojale verset - N P van Wyk Louw
Secondhand
R75.00
Gestaltes en Diere / N. P. van Wyk Louw
Secondhand
R65.00
Germanicus - N.P.Van Wyk Louw
Secondhand
R120.00