Vang 'n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo - Bothma, L. J.

Vang 'n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo - Bothma, L. J.

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R310.00
Want to pay less?
Shipping
Free shipping is available from Simunye books for all orders above R3,000.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R3,000.00 from Simunye books
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 1 business day. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780620549295
Bob Shop ID
654838733
Vang 'n Boer - Die stryd tussen Boer en Ovambo is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het. Die boek gee nuwe perspektiewe op 'n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologieë (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. 'n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militêre konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer. Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie 'n eensydige stryd waar een kant al die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens bnie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies. Die stemme van die burgerlike bevolking - die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes - word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militêre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaallkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in 'n oorlog mors. Soos in sy beroemde boek 'Die Buffel Struikel', vertel LJ Bothma die geskiedenis op ;n objektiewe wyse aan die leser oor. Hierdie is die eerste van twee volumes oor 'Die stryd tussen Boer en Ovambo'.
Add to cart

Recently viewed

See more
Mackie CR8BT 8-inch Powered Bluetooth Studio Monitors
New
R7,565.00
The Incredibles Collector`s Edition
Secondhand
R49.00
Nintendo Switch Lite (Turquoise) + Animal Crossing Protective Hard Case Shell
Secondhand
R2,999.00
Henry Mancini ‎- Best of CD Import
Secondhand
R120.00

Similar products

DIE BUFFEL STRUIKEL 'n Storie van 32 Bataljon en sy Mense GETEKEN L J BOTHMA 3de Hersiende Uitgawe
Secondhand
R310.00
Waarom die Boere die oorlog verloor het (1999)
Secondhand
R165.00
The Boer War
New
R350.00
Commando. A Boer Journal of the Boer War. Deneys Reitz.
Secondhand
R255.00