This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Waarom die Boere die oorlog verloor het (1999)
Secondhand
R165.00
Commando. A Boer Journal of the Boer War. Deneys Reitz.
Secondhand
R255.00
THE BOER WAR
Secondhand
R150.00
The Boer War
New
R350.00
Vang 'n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo - Louis Bothma (GETEKEN)
Sold

Vang 'n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo - Louis Bothma (GETEKEN)

Secondhand 1 was available
R395.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT1101
Bob Shop ID
477207567

Vang 'n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo - Louis Bothma - 2012- Sagteband in baie goeie toestand.

Vang 'n Boer: Die stryd tussen Boer en Ovambo, is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het.

Die boek gee nuwe perspektiewe op 'n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologie (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. 'n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militere konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer.

Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie 'n eensydige stryd waar een kant al die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens nie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies.

Die stemme van die burgerlike bevolking - die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes - word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaallkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in 'n oorlog mors.


Recently viewed

See more
Geekcreit 10pcs 100V 470uf Switching Power Supply Board High Frequency Low Resistance Aluminum Elect
New
R346.00
50% OFF
iPhone X Tempered Glass Screen Protector (Premium Quality)
New
R99.00 R199.00
Car Left Heated Rear Mirror Glass for Escalade Esv Ext - - -
New
R533.00
50% OFF
For Xiaomi Civi 3 SIM Card Tray + SIM Card Tray (Black)
New
R149.00 R298.00