This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27539

Similar products

'n Boer in Argentinie. Henning
Secondhand
R290.00
Die stryd tussen Boer en Brit deur C.R. de Wet(Anglo-Boereoorlog)
Secondhand
R199.00
Staatsopvattings van die Voortrekkers en die Boere
Secondhand
R90.00
BOERE SIRKUS VAN ST LOUIS 1904 SECONDHAND - VANDERMERWE,F
New
R195.00
Vang 'n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo - Louis Bothma Vang 'n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo - Louis Bothma
Vang 'n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo - Louis Bothma Vang 'n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo - Louis Bothma
Sold

Vang 'n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo - Louis Bothma

Secondhand 1 was available
R235.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
419796894

2015 sagteband met 620 bladsye in baie mooi toestand. R65 posgeld in SA. SWA, Namibia,

is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het.

Die boek gee nuwe perspektiewe op 'n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologie (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. 'n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militere konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer.

Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie 'n eensydige stryd waar een kant al die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens nie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies.

Die stemme van die burgerlike bevolking - die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes - word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaallkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in 'n oorlog mors.

Soos in sy beroemde boek "Die Buffel Struikel", vertel LJ Bothma die geskiedenis op 'n objektiewe wyse aan die leser oor.

Recently viewed

See more
Square Socks Drying Hanger Stainless Steel Multifunctional Windproof Drying Rack, Style: 40x25cm ...
New
R250.91
RHODESIA NYASALAND SC - KC CAP BADGE - 1957-72
Secondhand
R277.50 No bids
63% OFF
1pc Mixed Color 2 For Samsung Samsung Galaxy A25 5G Phone Cases
New
R190.00 R519.00
The Matrix DVD Movie
Secondhand
R8.50