Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar is 32 stories deur 19 skrywers o.a. Hendrik Brand, skuilnaam van dr. S.H. Skaife(Engelse insektekundige) wat die volk aan die speur gehou het in die jare veertig, met sekerlik een van die heel eerste ''anti''-helde in Afrikaans. http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1994/09/5/8/3.html. Skrywers Gert Basson, F. Bloemhof, H. Brand, Vuela Crosby, Brian de Bruin, Hermie Hendriks, Doc Immelman, Martin Jansen, Mike Oberholzer, Adriaan Roodt, Hennie Smit, Johan Steenkamp, Lauritz Strydom, HS van Blerk, Kas van der Bergh, Calvyn van Niekerk, Annico van Vuuren, Peet Venter, Madeleen Welman.
JP vd. Walt 1994 hardeband, 382 bladsye J.P. V.D. Walt Pretoria, baie klein stempels op eerste stel skoon bladsye goed gebind sonder stofomslag, hoeke ingedruk en rante van rugstrook effens beskadig sien foto hieronder.