Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Dis 'n vreemde, harde, gevaarlike wreld van skomgatkinders, kwaai huistannies en 'n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie.
Maar soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart.
**Film weergawe van boek in teaters 22 September 2017
Summary | Sy is Helena Bosman van 'n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie... |
Author | Anoeschka Von Meck |
Publisher | Tafelberg Publishers Ltd |
Release date | 20170726 |
Pages | 256 |
ISBN | 0-624-08418-3 |
ISBN 13 | 978-0-624-08418-1 |