Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Vaselinetjie
Author: Anoeschka Von Meck
Publisher: Tafelberg
Year: 2004
Number of pages: 246
ISBN: 9780624039815
Synopsis: Sy is Helena Bosman van nᅢテᅢᆵ piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng na die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis nᅢテᅢᆵ vreemde, harde, gevaarlike wereld van skomgatkinders, kwaai huistannies en nᅢテᅢᆵ hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie. Maar, soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart.
Condition: Used
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at