Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Delivery Time : 5 working days
Condition : Good
Sagteband, 1ste uitg, 1ste druk, 2004
Sy is Helena Bosman van nÌÂ piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng na die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis nÌÂ vreemde, harde, gevaarlike wêreld van skomgatkinders, kwaai huistannies en nÌÂ hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie. Maar, soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart.
Title | Vaselinetjie |
Author | Anoeschka Von Meck |
Publisher | Kwela Books, 2004 |
ISBN | 0624039811, 9780624039815 |
Length | 246 pages |
Subjects | › |