This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

Los Af! - Cobus Bothma
Secondhand
R100.00
Stealth At Sea - The History Of The Submarine Dan Van Der Vat
Secondhand
R180.00
`BOEREOORLOGSTORIES 34 VERHALE OOR DIE OORLOG VAN 1899-1902` BY JEANETTE FERREIRA
Secondhand
R350.00
Standard of Power, The Royal Navy in the Twentieth Century by Dan Van Der Vat
Secondhand
R90.00
Vat Jou Goed en Trek Ferreira - LJ Bothma
Sold

Vat Jou Goed en Trek Ferreira - LJ Bothma

New 3 were available
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
35793372
Bob Shop ID
479395385

Terwyl die vlaktes duskant Upington droomverlore in die maanlig gel het, het ek aan Matt White se woorde gedink: 'I want to die with my boots on.' Miskien was dit ook hoe die Ferreiras wou sterf?

Die ink op die Vredesverdrag van Vereeninging was skaars droog, toe John Hendrik Ferreira en vyf makkers die Kaapkolonie vanuit Duits-Suidwes-Afrika binnegeval het om Suid-Afrika van Britse heerskappy te bevry. Tien dae lank het die 'Ferreiras' die Kalahari op horings geneem en die Kaapse polisie laat bontstaan. Mense weet van die bekookte Jameson-inval wat die Anglo-Boereoorlog voorafgegaan het, maar van die Ferreira-inval weet hulle niks nie.

Louis Bothma, onafhanklike navorser en skrywer van Die Buffel Struikel, Vang 'n Boer en Rebelspoor - het hierdie vergete episode uit die rooi Kalaharisand gaan opdiep, en soos net hy kan, vir die leser in konteks geplaas. Nadat hy die een laag geskiedenis na die ander tot op die been oopgevlek het, voer Bothma die verhaal tot 'n dramatiese einde.

Alles het toe mooi uitgewerk. Die Kalahari steek sy geheime onder die sand weg. Goed so dat die houtkruis ook nou onder die sand verdwyn het. Jean en Flip hoef nie meer daardie kruis te dra nie. Hulle is nou vry.

Publikasie datum: September 2019

Recently viewed

See more
31% OFF
Large Christmas Rose Patchwork Cutters
New
R55.00 R80.00
Markli HO 3060 Santa Fe Diesel locomotive in original box
Secondhand
R1,350.00
City of Memories - Richard Ali
Secondhand
R60.00
Vintage Bar Fountain - Cordless Electric Pump in original Box - Working - as per photo
Secondhand
R125.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Excellent service.
25 Sep 2020