This item has closed with no items sold
View other items offered by Waveren27376

Similar products

As die stroom jou vat, die raaisel van selfmoord - Jeanne Els
Secondhand
R80.00
As die stroom jou vat: die raaisel van selfmoord - Jeanne Els
Secondhand
R85.00
Anderkant Cuito - Louis J. Bothma
New
R350.00
53% OFF
As die stroom jou vat, die raaisel van selfmoord - Jeanne Els
Secondhand
R150.00 R320.00
VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma
VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma
Closed

VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma

New 1 was available
R240.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
603743212

2019 sagteband met 496 bladsye nuut en ongelees.

Mense weet miskien van die bekookte Jameson-inval wat die Anglo-Boereoorlog voorafgegaan het, maar van die Ferreira-inval wat daarop gevolg het, weet hulle niks nie.

Die ink op die Vredesverdrag van Vereeniging was skaars droog, toe John Hendrik Ferreira, sy halfbroer Pieter Fischer en vier makkers, die Kaapkolonie vanuit Duits-Suidwes-Afrika binnegeval het om Suid-Afrika van Britse heerskappy te bevry. Tien dae lank het die Ferreiras die Kalahari op horings geneem, en die Kaapse polisie en honderde troepe laat bontstaan.

Bothma het hierdie vergete episode uit die rooi Kalaharisand gaan opdiep en soos net hy kan, vir die leser in konteks geplaas. Hy gaan haal die storie ver terug by Paul Kruger en Cecil John Rhodes en nadat hy die een laag geskiedenis na die ander tot op die been oopgevlek het, voer hy die verhaal tot n dramatiese einde tussen die duine.

Soos die Jameson-inval die aanloop tot die Anglo-Boereoorlog was, só was die Ferreira-inval die voorspel tot die Rebellie van 1914-15. Vat jou goed en trek Ferreira (2019) hoort saam met Bothma se boek Rebelspoor die aanloop, verloop en afloop van die Boereopstand van 1914-15 op dieselfde rak.

Recently viewed

See more
Salt and Pepper Shakers, Made in England, EPNS
Secondhand
R95.00
Los Latinos - Latino Café Double CD Import
Secondhand
R220.00
Pharos English-Sepedi/Sepedi-English Bilingual Dictionary - Pharos Pharos
New
R210.00
Vibrant battery for Clevo W510S W510TU W515LU Mecer W510TU (P/N W510BAT-3)
New
R1,249.00