This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25171

Similar products

50% OFF
Diaken Doors vat dywel- en verdere pastoriepetaljes! - Barend Vos
R90 R180
Talent is Nie Genoeg Nie: Ontdek Die Keuses Wat Jou Verder Sal Vat As Jou Natuurlike Aanleg - Joh...
R85
6% OFF
Kan Ek Maar Aan Jou Selluliet Vat (Andre Le Roux)
R99 R105
R30 shipping
VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma
R220
VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma
VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma

VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma

New
R220.00
Closed 13 May 24 22:46
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
612512756

2019 sagteband met 496 bladsye in mooi toestand.

Mense weet miskien van die bekookte Jameson-inval wat die Anglo-Boereoorlog voorafgegaan het, maar van die Ferreira-inval wat daarop gevolg het, weet hulle niks nie.

Die ink op die Vredesverdrag van Vereeniging was skaars droog, toe John Hendrik Ferreira, sy halfbroer Pieter Fischer en vier makkers, die Kaapkolonie vanuit Duits-Suidwes-Afrika binnegeval het om Suid-Afrika van Britse heerskappy te bevry. Tien dae lank het die Ferreiras die Kalahari op horings geneem, en die Kaapse polisie en honderde troepe laat bontstaan.

Bothma het hierdie vergete episode uit die rooi Kalaharisand gaan opdiep en soos net hy kan, vir die leser in konteks geplaas. Hy gaan haal die storie ver terug by Paul Kruger en Cecil John Rhodes en nadat hy die een laag geskiedenis na die ander tot op die been oopgevlek het, voer hy die verhaal tot n dramatiese einde tussen die duine.

Soos die Jameson-inval die aanloop tot die Anglo-Boereoorlog was, só was die Ferreira-inval die voorspel tot die Rebellie van 1914-15. Vat jou goed en trek Ferreira (2019) hoort saam met Bothma se boek Rebelspoor die aanloop, verloop en afloop van die Boereopstand van 1914-15 op dieselfde rak.

More from this seller

View all
R30 shipping
Windroos - verhale deur 10 sestigers o.a. Ingrid Jonker, Etienne Leroux, Andre Brink, Chris Barnard
R140
Diepkuil se dinge
R35
Kroon reeks - Huis van onheil - Herman Cuyler
R65
Die Swart verskrikking - die verhaal van Tsjaka en sy Volk van die Hemele - Strydom
R75

Recently viewed

See more
R30 shipping
For Samsung Galaxy Watch6 / 6 Classic Crown D-shaped Twill Leather Watch Band(Rose Gold Orange)
R310
45% OFF
Rain Wear (Rain Suit)
R69 R125
R30 shipping
Bowtie Pug - Hoodie
R30 shipping
Newsroom, The - Season 1-3 (DVD)
R687