Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vatmaar vertel die boeiende verhaal van 'n klein gemeenskappie buite Kimberley, van die draai van die eeu tot ongeveer 1930. Dit is "'n storie van die bruinmense van Suid-Afrika", se AHM Scholtz in sy "voorwoord". Die leser word bekend gestel aan 'n magdom fassinerende karakters Oom Chai, Ta Vuurmaak, Domanie Frans Kiewiet, Boitjie Afrika, oom Flip en sus Bet sowel as aan nuwe perspektiewe op bekende historiese gebeure. Ta Vuurmaak, een van die oudste inwoners van die dorpie, vertel byvoorbeeld van sy wedervaringe as 'n "Cape boy" tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Oom Flip en sus Bet vertel weer hoe hulle uit die diens van wit diamantdelwers by Licthenburg moes ontsnap. 'n Mens se oorweldigende indruk is een van diepe menslikheid en humor, hoewel ongeregtigheid en uitbuiting nie verswyg word nie, is. Die stories is vol kleur en opwinding, dit voed jou siel en laat jou soms uitbars van die lag, net om netnou weer trane in die oe te kry
ISBN: 9780795700057
Pages: 315
Paperback
Kwela, 1996
Good condition; pages tanned; ink ownership signature inside
B107