Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Veeartsenykunde vir die praktiese boer deur L R Hurter
Besprekings van talle siektetoestande, 160 Kleurfotos, tabelle en raad deur ‘n kenner oor alles wat ‘n boer moet weet oor rooiwater, hondsdolheid, vergiftiging, kaakklem en alles wat ‘n boer moet weet oor die behandeling van dieresiektes.
Human en Rousseau, 1981, 180p.
Toestand: hardeband, stofomslag effens rakverslete , naam van vorige eienaar op skutblad, goeie toestand,.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!