Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband. In uitstekende toestand. Die boek wasin 1962 as prys uitgedeel aan ene Pieter Theron...die teks is absoluut skoon, behalwe van die prys insetsel. UItgegee 1961. 149 bladsye.
Van die monumente wat in die boek bespreek word is: Beeld van Bartolomeu Dias, Jan van Riebeeck, Hugenote -, Voortrekker Monument, Setlaars-, Taal-, Bloedrivier-, Paardekraal-, Vroue-, Kinder-, en meer.... altesame 14 monumente word bespreek.