Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die digbundel is presies wat op die voorblad staan: Veertjies in die Wind. Dit gebeur nerens dat veertjies netjies gerangskik op die plaaswerf of op die grasperk van die stadsplein rondle nie. Ook nie die gedigte in hierdie bundel nie.
Paperback. Afrikaans. Benedic. 2011. Used.