Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Veg en Vlug van Beyers en Kemp deur J.F. Naudé, vertaal deur Hymne Weiss in opdrag van die skrywer. Naude was veldpredikant en het ook as sekretaris vir genl’s Beyers en Kemp tydens die oorlog opgetree. Hierdie boek is 'n belangrikke naslaanbron vir gebeure in Wes-Transvaal tydens en direk na die oorlog. Die nuwe sagteband A5-uitgawe beslaan 333 bls.