Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgegee deur Botaniese Vereniging van SA en Nasionale Botaniese Instituut. Eerste uitgawe, tweede druk, 1994. Sagteband, 215 bladsye. Baie goeie toestand. Die omslag se rante is effens verweer. Stempel van vorige eienaar voor- en agter-in. Posgeld na enige plek in SA is R20.