Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie gids is die tweede in 'n reeks Veldblomgidse wat sedert die vroeƫ 1980s deur die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika uitgegee word. Illustrasies en teks deur Audrey Moriarty.
KopiƩ in baie goeie toestand - skoon en sonder merke. Geringe randskade en ligte vergeling aan omslag.
Taal : Afrikaans
Sagteband : 208 bladsye
Afmetings : 210 x 150 x 12 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik