This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe) Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe) Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe) Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe) Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Sold

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)

New 10 were available
Indicative market price: R500.00
R398.00
20% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
XMXP-1396-G170
Bob Shop ID
346804733
Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days



Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto's en 'n nuwe seksie van 87 bladsye met foto's van die hele boom maak die gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.

Suider-Afrika het 'n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en die wat waarskynlik die meeste tegekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto's van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.

Features

SummaryHierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe...
AuthorBraam van Wyk (Author), Piet Van Wyk (Author)
PublisherStruik Nature
Release date20130701
Pages732
ISBN1-77007-912-2
ISBN 13978-1-77007-912-0
Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe) Picture 1Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe) Picture 2