This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27694

Similar products

Sagteband 1988. Veldgids tot die Skoenlappers van Suider Afrika.
Secondhand
R50.00
`n Veldgids tot die sampioene van Suid-Afrika
Secondhand
R99.00
Veldgids tot bome van Suider-Afrika - VAN WYK
Secondhand
R225.00
Eerste veldgids tot insekte van Suider-Afrika - WEAVING,A
New
R140.00
Veldgids tot Bome van Suider-Afrika - Van Wyk Veldgids tot Bome van Suider-Afrika - Van Wyk
Veldgids tot Bome van Suider-Afrika - Van Wyk Veldgids tot Bome van Suider-Afrika - Van Wyk
Sold

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika - Van Wyk

Secondhand 1 was available
R245.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
606354302

2013 sagteband met 732 bladsye in mooi toestand. Naam in ink voorin.

Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe fotos en n nuwe seksie van 87 bladsye met fotos van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.

Suider-Afrika het n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat waarskynlik die meeste teëgekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfotos van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.

Recently viewed

See more
Age Of Empires III - The Asian Dynasties PC (CD)
Secondhand
R49.99
Savage Garden Affirmation (886)
Secondhand
R90.00
1954 RSA Bloemfontein Convention 23 Feb 1954 official Souvenir Cover
Secondhand
R50.00
Metro 2033
Refurbished
R45.00