Veldgids tot bome van Suider-Afrika - VAN WYK Veldgids tot bome van Suider-Afrika - VAN WYK
Veldgids tot bome van Suider-Afrika - VAN WYK Veldgids tot bome van Suider-Afrika - VAN WYK

Veldgids tot bome van Suider-Afrika - VAN WYK

1 available / secondhand
R225.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644176681

2013 sagteband met 732 bladsye in mooi tweedehandse toestand.

Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Veldgids tot bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en die wat waarskynlik die meeste teegekom word.
Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe fotos en n nuwe seksie van 87 bladsye met fotos van die hele boom maak die gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld. Suider-Afrika het n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en die wat waarskynlik die meeste teegekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfotos van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.

Add to cart

Recently viewed

See more
South Africa vs Australia 1999 Tri Nations Match Programme
R120.00
EWM0010-I ARC 400S DC - 380 V Tradeweld
R17,772.16
OLD TIN : POND`S - DREAM FLOWER - TALC :
R60.00 No bids
Post Support Base M6 Mount Bike Sport Tail Light Spotlight Bracket
R379.00

Similar products

Eerste veldgids tot gesteentes & minerale van Suider-Afrika - CAIRNCROSS,B
R140.00
Veldgids tot die bome van die Nasionale Krugerwildtuin - Piet Van Wyk
R140.00
Veldgids tot die bome van die Nasionale Krugerwildtuin - Piet Van Wyk
R120.00
Eerste veldgids tot algemene voels van Suider-Afrika - HAWTHORNE,T
R140.00