Veldsmanne - J. von Moltke Veldsmanne - J. von Moltke
Veldsmanne - J. von Moltke Veldsmanne - J. von Moltke

Veldsmanne - J. von Moltke

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R185.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
652635146

Hardeband met 400 bladsye nuut en ongelees.  Verdere jag avonture van die Dorslandtrekkers en Angola-Boere.

Die Angola-Boere was afstammelinge van die Dorslandtrekkers wat vir sewe jaar deur woeste en onbekende lande moes swerf voordat hulle die "beloofde land" bereik het. Hier vertel die ou Boerepioniers op hulle eie, ongekunstelde manier van hulle jagvernuf en krygsvernuf - en hoe hulle in Angola geleef en die land help tem het.
Willie Meester (Opperman) vertel van die kaalvoetjagter Larssen ("die knapste olifantjagter wat seker ooit geleef het"), die jagkonings van die Shimborro, die kwaai olifant van Catengue, petaljes met seekoeie, leeujag en slawerny in Angola.
Oom Willem Grobler ('n Voortrekker-afstammeling) vertel van oom Paul Venter en sy viool en die veldtogte teen Maranga, Ndoendoema en Huambo.
Oom Peet van der Merwe (skrywer van Ons halfeeu in Angola) vertel van die Vlugekspedisie (1906) en die Wenekspedisie (1907).

Add to cart

Recently viewed

See more
With No One as Witness : Elizabeth George (Paperback)
Secondhand
R40.00
63% OFF
1pc Mixed Color 1 For Samsung Galaxy A11 Phone Cases
New
R178.00 R486.00
CD - 60`s Soul Classics (New Sealed)
New
R39.00
Basutoland - 1933-52 Postage Due - 2d Violet - Single - Used
Secondhand
R150.00

Similar products

In the Land of the Settlers. - Dirk J J Pretorius (compiled and edited)
New
R360.00
Animal tales 1 - Von Wielligh, GR (vert. deur
New
R180.00
Rowerjagters van Niemandsland - J von Moltke - Nr 1 van Niemandsland Trilogie
Secondhand
R65.00
1937 Duitse Kortverhale by Dr. J. J. Dekker Hardcover
Secondhand
R450.00