Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Our books are listed as Author Surname, First Name Book Title. To browse alphabetically by author, simply click here and select Sort by Title: https://www.bobshop.co.za/jsp/userprofile/UserTradeList.jsp?User_UserId=1015374
Johannes Steenekamp van die plaas Wildeperdhoek in die Oos-Kaap gaan word John-John in Johannesburg waar hy 'n hele histerie veroorsaak deur argeloos 'n meisie in haar kort mini te gryp Hendrik Douw Steenekamp, die grootboer en patriarg, word deur sy fier perd Sieraad geleer (en deur die jong werker Laang ingevry) dat sy dae as heerser van Wildeperdehoek getel is Buziwe swem 'n gedenkwaardige swem saam met jong Petrus Steenekamp in die warmwaterbron sy wat op skool van die Comrades en die Struggle geleer het Mirtel, Wildeperdhoek se bepoeierde boereprinsessie, word sal geaai deur Fritzie, die gevaarlik dom boertjie van langsaan Bianca Toerien, die gewild sangeres, raak tydens 'n besoek aan Chili letterlik verstrengel met 'n SAW-generaal, Konstantyn, wat daar is om 'n nuwe martelmetode na Suid-Afrika in te voer Dis net' n paar karakters en grepe uit hierdie ruie, onbedwingbare roman wat die beroulose pennewerk is van Petrus Steenekamp, die seun wat almal rondom hom beloer en sy waarnemings in sy kamer gaan opteken. En wanneer hy beskryf hoe die TV-beeld van PW Botha se kop heeltemal skeer trek met die afkondiging van diel aaste Noodtoestand, kan jy maar weet: die nate van die ou orde trek los, en enigiets is moontlik. Soos wilde perde galop stories en gerugte en voorvalle deur die lewens van die twee families op Wildeperdehoek die Steenekamps en die Xhosa-werkersfamilie, 33 jaar lank al op Wildeperdehoek sonder dat die Steenekamps mooi weet wat hul van is.
Buy With Confidence
As a verified Bobshop seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Pictures & Illustrations
Although we have photographed the majority of our products, some still feature stock images for illustration purposes only. Please note that the cover design of the actual product may differ from what is shown.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" , "Bos", "GC", "Geraldina" and "Gemini" at the East London Aquarium.