Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek is nog in 'n goeie toestand - Buiteblad took rak-skaafmerke. >>> In die tyd van keiser Tiberius, opvolger van die deurlugtige Augustus, toe Jesus Christus sy leer in Galilea verkonder het, het die Jood Simon in Ciréne gewoon. Ciréne was een van die pragtige stede wat die Grieke in Afrika gebou het nog voordat Rome groot geword het. Hier is die verhaal van Simon, wat ook Simon Niger genoem word.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.