This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Fogartys Bookshop321

Similar products

Peter Townsend en die Prinses deur Norman Barrymaine
R35.00
Koos Meyer, Lag-Lag 'n Legende - Deon van Zyl
R120.00
Koos Meyer: Lag-lag 'n Legende - VANZYL,D
R60.00
MY MA SE KOMBUIS WAS `N KREMERART deur Ben Bezuidenhout Afr. vertaling: Magriet Eksteen
R150.00
Ver in die Wereld, Sushi, deur Koos Kombuis
Sold

Ver in die Wereld, Sushi, deur Koos Kombuis

1 was available / new
R222.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9781770228818
Bob Shop ID
209512504

*Hierdie item is huidig in voorraad*

Sagteband; Penguin

Koos Kombuis vier vanjaar sy sestigste verjaardag, en hoewel dié musiek- en skrywerslegende ietwat ouer en wyser geword het, is sy kommentaar op sosiale en politieke sake nog net so skerpsinnig soos altyd.
In sy jongste rubriekeversameling kom ’n verskeidenheid onderwerpe onder die soeklig, soos die stommiteite van politici, die irrasionele vrese van Afrikaners wat nog in die laer skuil, die sensitiewe ego’s van plaaslike musikante, en die wanstaltigheid van amptenare wat die banaalste vorme van burokrasie in stand hou. Maar Kombuis presteer nie net as satiriese kommentator nie. Sy ode aan sy oorlede moeder en die nostalgiese herinneringe aan sy kinderdae sal lesers diep ontroer. Bowenal verteenwoordig Kombuis se kritiese stem daardie Afrikaners wat hulleself beskou as trotse burgers van die globale dorpie – hulle wat susji kan geniet sonder om ’n gesigspier te vertrek!
Ver in die wêreld, sushi! is ’n keur uit die rubrieke wat tussen 2005 en 2015 verskyn het in publikasies soos RapportDe KatTaalgenoot en op LitNet en Netwerk24. Kombuis bewonderaars kan nie genoeg kry van die skrywer se sonderlinge humor, verhelderende insigte, kompromislose eerlikheid en meevoerende styl nie.
 
Versending binne 2-10 werksdae

 

Recently viewed

See more
DC Power Charging Jack For Toshiba Satellite C655-S5060 C655-S5061
R176.00
Manhattan SATA Power Cable
R103.72
Side View Mirror Glass Heating Right Part For Volkswagen Passat B6 Jetta Golf
R406.00
Desiontal X1 Portable RGB Cell Phone Live Streaming Fill Light(White)
R542.09

Customer ratings: 1 ratings

Great Seller! Good communication and received the item as ordered :)
20 Dec 2015