This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

R30 shipping
Koedoesrand-Kronieke Die verhaal van Meester in Sy eie woorde - S W Breytenbach
R100
Die groot verlange: die verhaal van Eugene N. Marais - Leon Rousseau
R85
Mense van my asem / Steve Hofmeyr
R50
R30 shipping
Ver Van Vrede - My Volle Verhaal - Els, Jurie
R209

Ver Van Vrede - My Volle Verhaal (Afrikaans) - Jurie Els

New
R150.00
Closed 14 Feb 11 00:01
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
International
Customer ratings:
Product code
9780620475297
Bob Shop ID
26639741
This item is sold brand new. Usually dispatched within 4 days - 1½ weeks

n Mens kan 'n speld hoor val in hof GC in die Noord-Gautengse Hooggeregshof. Dis 09:30, Maandag 2 November 2009. "Ek het lank stilgebly. Ek is veroordeel, gekruisig en vermorsel deur die media en die publiek. Ek is uitgeskel vir alles wat sleg is. By teepartytjies en om braaivleisvure is oor my geskinder en gelag. Op internetblogs het duisende mense anoniem met my gespot en my veroordeel. Ek het niks gese nie. Ek kon nie. Ek moes doodstil bly. Ek moes my kans afwag. Nou is my kans. My enigste kans . My aktetas bevat 485 bewysstukke in Saak CC 206 van 2009: die Staat vs CJ Els . Jurie Els het huis toe gekom as beskuldigde in een van die mees opspraakwekkende sekssake in die Suid-Afrikaanse regsgeskiedenis." So begin Jurie Els, bekende sanger en eggenoot van die voormalige hoogspringkampioen, Hestrie Cloete, se verhaal van sy private lewe en sy ervaring as sanger in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf - wat uiteindelik sou uitloop op 'n aanklag van onsedelike aanranding van sy destyds minderjarige protege: die jong sanger Robbie Klay. Die titel bied 'n voelvlug oor Els se lewe en loopbaan waarin omtrent elke naam in die Suid-Afrikaanse ligtemusiek-wereld 'n rol speel. Hoogs interessante leesstof vir almal met 'n belangstelling in die opwinding en die teleurstellings; die vriendskappe en die verraad in die plaaslike vermaaklikheidsbedryf. Die titel is goed geskryf en gestruktureer - met boaan elke hoofstuk die datums (vanaf 1963-2010) waarteen die meevoerende drama afspeel. Dit sorg vir heelwat nostalgiese herinneringe aan bekende maar dalk vergete radioprogamme, rolprente, TV-reekse, tydskrifte ,"plate", CD's, kunstenaars en kompetisies deur die jare soos Els se vertellings dit voor die leser se oog laat verbyskuif ...Die titel van Els se boek, Ver van Vrede, is 'n gepaste en ironiese keuse. Aan die een kant is hy en sy gesin wat deesdae in Nieu-Seeland woon, letterlik "ver van Vrede", die Vrystaatse dorpie waar Jurie grootgeword het en waarheen hy telkens sou terugkeer. Die ongure hofsaak wat teen hom aanhangig gemaak is en die tol wat dit finansieel, emosioneel en loopbaangewys van hom geeis het, wek die indruk dat hy aan die einde van die verhaal inderdaad "ver van vrede" sou wees. Tog eindig die boek met die woorde: "Ek is ver van Vrede. Tog het ek vrede gekry. Volkome Vrede." 'n Bonus tot die boek - wat veral die duisende belangstellendes in Els se opspraakwekkende verhoor van 2009 sal interesseer - is die uitgebreide woordelikse uittreksels uit die hofstranskripsies van die saak wat agter in Ver van Vrede opgeneem is. 'n Treffer is op pad!
 
By: Jurie Els
Pages: 454
Publisher: Naledi
Format: Paperback
Isbn: 0-620-47529-3
Isbn13: 978-0-620-47529-7

Customer ratings: 1 ratings

Goods received in good order. (Good service)
06 Feb 2011