Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Is jou dag gevul met opwindende afsprake bevredigende werksure en 'n passievolle liefdesverhouding? Lyk en voel jy fantasties? Ja? Jammer dan is hierdie boek nie vir jou bedoel nie. Hierdie boek is vir almal wat wil ontsnap uit hulle saai bestaan. Vir elkeen wat voos is van te veel werk en te min sukses.
TITLE: Verander Jou Lewe Een Bladsy Op 'N Slag
AUTHOR: SAMESTELLING
SKU: 9781432204327
PUBLISHER: Carpe Diem Boeke
DATE PUBLISHED: 12/01/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 144
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 184 mm x 15 mm
WEIGHT: 170 gr