Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd plan. Altyd. Hy, met sy lag, sy terg, die sagtheid in sy o. Die paadjie wat aan hulle toebedeel is, is ongelyk. Soos die middelmannetjie in die drif. Hulle weet van mekaar vermy, van voorgee sodat niemand iets vermoed nie. Van wag. En van liefh Totdat Elizabeth gedwing word om doodsbelofte te maak. En sy weet, sy wt, hierdie keer is dit verby, nie eers Izak sal nou meer raad h nie.