| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
eerste druk 1969 hardeband met stofomslag 307 bladsye, die stofomslag het enkele klein merkies aan, hardeband is goed, geel sellotape merke op die eerste en laaste bladsye,, plakker van aftree-oord voor in boek, bladsye is liggies vergeel, teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA- geen oorsese versending
