This item has closed with no items sold
View other items offered by Maningi BooksAntiques706

Similar products

40 Dae in Doelgerigte Liefde : Ons is Geskep Vir Verhoudings Rick Warren
R60
Kos in `n kits vir Volgehoue Energie Lae GI - Gabi Steenkamp
R70
Die helder dae / Danie Botha
R55
Die helder dae - Danie Botha
R40
Verbrand Vet Vinnig - Die Lae-GL-dieetplan Vir Afwisselende Dae-Patrick Holford
Verbrand Vet Vinnig - Die Lae-GL-dieetplan Vir Afwisselende Dae-Patrick Holford

Verbrand Vet Vinnig - Die Lae-GL-dieetplan Vir Afwisselende Dae-Patrick Holford

Secondhand
R59.00
Closed 24 May 24 12:12
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 10 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615210612

Verbrand Vet Vinnig - Die Lae-GL-dieetplan Vir Afwisselende Dae (Afrikaans, Paperback)

Patrick Holford, Kate Straples

Sagteband in goeie leestoestand

Die meeste mense is geprogrammeer om gewig op te tel, veral om die middel, maar jy kan jou eie skraal gene aanskakel met twee eenvoudige veranderinge aan jou dieet, en ᅤノ oefenprogram van agt minute. Verbrand Vet Vinnig kombineer hierdie drie geheime tot gewigsverlies dieet op afwisselende dae, ᅤノ lae-GL-dieet en ᅤノ oefenprogram wat vet verbrand in een supermaklike en hoogs doeltreffende plan. Die resultaat is dat jy vinnig vet verloor deur al om die ander dag minder te eet.

Wat jy eet, is net so belangrik as hoeveel en wanneer jy eet. Hierdie lae-GL- (glukemiese lading) dieet sny jou behoefte om insulien te maak uit, wat op sy beurt weer gene aanskakel wat jou help om vinnig vet te verbrand. Saam met ᅤノ eenvoudige oefenprogram van agt minute, saamgestel deur die kenner Kate Staples, ᅤノ voormalige Gladiator en atleet, sal jy vinnig vet om jou maag verloor en binne dae maerder lyk. En om dit maklik te maak, kan jy kyk hoe Kate die oefeninge aanlyn demonstreer.

Verbrand Vet Vinnig is die maklikste en vinnigste manier om gewig te verloor, goed te lyk en gesonder te wees sonder om elke dag daarby te hou.


Recently viewed

R30 shipping
20V Cordless Handheld Electric Drill Tool AY262-002
R2,222.80