Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Verbygerolde dae gee losstaande grepe uit die verlede. Hoewel van die karakters in al die sketse behalwe die laaste twee verskyn, is daar geen samehangende verhaal nie en ook nie karakterontwikkeling nie. Die hoofdoel is om die avonture en ontberings van grootwildjagters weer te gee in die dae toe die boer nog in hoofsaak jagter ook was, terwyl die gesinne wat tuis op hulle terugkoms moes wag nie weet of hulle lewend gaan terugkeer nie. Dit is dan ook die sketse oor die olifantjagters wat hoogtepunte is in hierdie bundel.
TITLE: Verbygerolde Dae
AUTHOR: Leon Maré
PUBLISHER: J.L. Van Schaik
DATE PUBLISHED: 1928
PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika
PAGES: 199
BINDING: Hardeband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 190x140x20
WEIGHT: 400g