R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste druk, Umuzi, 2010, Sagteband - Biografies - 367pp. ISBN 9781415201213.
In David Goldblatt se boek Some Afrikaners Revisited is daar 'n foto van 'n berede jong Afrikaner, geneem by 'n Nasionale Party-viering in 1964. Daardie jong man was in 1990 die eerste lid van die NP-regering wat verskoning vir apartheid gevra het, en in November 2009 het hy uitgetree as Menseregtekommissaris. Watter pad het hom tot hier gelei? En watter pad het Suid-Afrika in dieselfde tyd geloop?
Wessels vertel pakkend van die groot politieke veranderings wat hy beleef het, as minister in die laaste apartheidskabinet, as grondwetonderhandelaar en menseregte-kommissaris. Maar dis 'n groter verhaal wat hy vertel.
"Dit maak my vies wanneer apartheid die skuld kry vir alles wat skeef loop," se hy. "Dit maak my net so vies wanneer mense maak asof apartheid geen impak het op hedendaagse vraagstukke nie."
Met sy vertrekpunt dat die nuwe Suid-Afrika se grondwet op die aandrang van Nelson Mandela by Vereeninging onderteken is, waar ook die Vrede onderteken is wat die Unie tot stand gebring het, vra hy die vraag hoe ver ons op die weg van vereniging gevorder het. Hy beantwoord dit aan die hand van vyf groot temas: die regstaat, menseregte, rassisme, versoening, en armoede. Wessels, wat 'n ver pad gekom het sedert sy berede dae, praat oorredend en met ontwapenende eerlikheid oor nasionale en eie dwalings.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.